Quantcast
Channel: Besigheid – GeselsVersekering
Browsing all 28 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wie sal jy skakel in ‘n noodgeval?

'n Unieke noodgeval Het jy al gedink wie jy sal kontak in die geval van nood. Hierdie noodsitusies kan wees in die geval van ‘n ongeluk op die pad maar ook ‘n noodgeval by die huis of selfs ‘n mediese...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wees versigtig met aankope aanlyn en met jou kredietkaart!

Navorsing toon aan dat al minder Suid-Afrikaners kontant met hul saamdra. Ons maak al meer staat op ons debiet – en kredietkaarte met die maak van aankope. Dit kan toegeskryf word aan beide die gerief...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat vertel die statistiek rakende misdaad in Suid-Afrika vir ons oor...

Vroeër vandag is die nuutste statistieke oor misdaad in Suid-Afrika bekendgemaak deur die Minister van Polisie. Ons het ook hierdie inligting gedeel met lesers op die Arrive Alive webwerf onder die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waadevolle wenke wanneer versekering van verskillende versekeraars vergelyk word

Met die strawwe kompetisie in die versekeringsindustrie is dit al meer belangrik vir kliënte om hul huiswerk mooi te doen voordat hul besluit op ‘n spesifieke versekeraar! Daar het sedert die ontstaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wees versigtig vir die klein jakkalsies wat jou versekering toets!

Die Afrikaanse sanger Chris Chameleon sing ‘n liedjie met die naam “Klein Klein Jakkalsies”. Dit handel oor daardie klein goeters op ons lewenspad wat ons so dikwels kan pla, ontstel en terughou –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat jy dink is Rommel is dalk kommunikasie tussen booswigte soos inbrekers

Ons het onlangs op ‘n versekerings blog gewaarsku teen die berg van onnodige rommel op die sypaadjie. Dit is veral die verpakking van luukse items wat aangekoop is wat ‘n uitnodiging kan wees vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ligte handelsvoertuie die dryfkrag agter Augustus motorverkope

  Stewige handelsvoertuigverkope Vervangings en lae rentekoerse versterk verkope, maar Groei vertraag Staking-uitwerking in September verwag Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) is die enigste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Daar is ‘n goeie rede waarom versekering vir vroue goedkoper is….manlike...

Al ooit gehoor dat mans ontevrede is omrede hul duurder betaal vir hul versekering as wat vroue hoef te betaal vir dieselfde voordele?! Daar is met reg rede daarvoor! Ongelukkig is daar een of ander...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sommige padtekens en aanwysings is eg Suid-Afrikaans!!

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf het vir ons ‘n e-pos gestuur met ‘n paar eg-Suid-Afrikaanse padtekens! Dit herinner ons nie net aan waar ons is nie, maar ook waar ons versigtig moet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veediefstal ‘n ernstige bedreiging vir boere oor die hele Suid-Afrika

‘n Misdaad wat dikwels onderrapporteer word in Suid-Afrika is die diefstal van vee. Gedurende die afgelope jaar het die polisie wel verskeie deurbrake gemaak met die aankeer van misdadigers. Dit is...

View Article

Sommige winkeldiewe laat ons maar net verbysterd

Ons kry die laaste tyd al meer videos van misdaad vanaf besigheidspersele en winkelsentrums waar die diewe of rowers nie in ag neem dat daar ‘n paar ekstra ogies of “eyes in the sky” mag wees wat al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Comrades-marathonvereniging (CMA) en Toyota Suid-Afrika span saam vir 90ste...

Twee Suid-Afrikaanse helde, die Comrades-marathonvereniging (CMA) en Toyota Suid-Afrika, span Sondag weer saam om die 90e Comrades-marathon op 31 Mei 2015 in Durban aan te bied. Toyota Suid-Afrika sal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe goed ken jy die voordele wat jou versekeringspolis bied?

Vir baie van ons is die versekeringspremie ‘n “noodsaaklike euwel”! Dit is iets wat ons nie lief is om te betaal maar waarsonder ons dit ook nie durf waag nie. Ons gee dikwels nie behoorlik aandag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota Suid-Afrika Motors hernieu kontrak met Vrystaat-Cheetahs vir nog ’n...

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) kondig met trots die hernuwing van die Toyota-Vrystaat-Cheetahs-borgskap vir nog drie jaar aan. Die kontrak sluit die titelborgskap vir die SuperRugby-span sowel as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Pierre Bruwer, besturende direkteur van Ctrack SA, Rudolf Straeuli, hoof uitvoerende beampte van Lions Rugby-maatskappy, Nick Vlok, hoof uitvoerende beampte van DigiCore, en Ross Cronjé,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toyota maak bekend die Jong Boer van die Jaar- en Toyota-Nuwe Oes van die...

Toyota Suid-Afrika Motors borg al jare twee gesogte toekennings in die landboubedryf. Die Agri SA-Toyota-Jong Boer van die Jaar- en Toyota-Nuwe Oes van die Jaar-toekennings is op 27 Oktober 2016 by ’n...

View Article

Toyota demonstrates top quality in latest vehicle survey

Toyota South Africa Motors staan weer uit in die 2016-voertuiggehaltepeiling van Ipsos met altesaam twaalf goud-toekennings – vyf in die afdeling vir passasiersvoertuie en sewe in die afdeling vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie soek na handsakdiewe in Oudtshoorn

Handsakdiewe, wat op ‘n slinkse wyse ‘n toeris se handsak met waardevolle items in die eetsaal by die Queens Hotel gesteel het, het vanoggend wéér toegeslaan.Op Dinsdagoggend, 3 Januarie, het diewe met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Verdagte vasgetrek na hy sy selfoon verloor op misdaadtoneel

Die huisrower wat vanoggend deur die Oudtshoorn-polisie vasgetrek is, het ‘n selfoon geroof maar sy eie selfoon op die misdaadtoneel vergeet toe hy op die vlug geslaan het.Die man het omstreeks 02:30...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SPUR fokus op strategie om veiligheid van kliënte en personeel in restaurante...

In die maand sedert die omstrede voorval in die Texamo Spur in die Glen-winkelsentrum in Johannesburg het ons almal by Spur tyd gehad om te besin oor ons optrede voor, gedurende en ná die...

View Article
Browsing all 28 articles
Browse latest View live